Is die veld gesoneer vir 'n krematorium/begraafplaas?, dit is dan immers die gebruiksaanwending. Laat die selfmoordgevalle asb tog net probeer om op JSC se perseeltjie te val- vergemaklik die opruiming soveel.
PS: Verkieslik op teer, dan kan die oorblyfsels van dieselkes met 'n hoëdruk wasser afgespuit word!!!!!
Ek sien julle deel voor die voet "life memebrships" uit, is dit gewoonlik minder as 'n jaar??????.
O, voordat ek vergeet sal u so gaaf wees om my te voosien van die persoonlike besonderhede van julle mees aktiewe springers, sou graag lewensdekking op hulle wou neem met myself as die begunstigde!!! Ek was so spyt
dat ek die Tonto en die Rob Taylor boerpotte gemis het !! Sal nogal daarvan hou om van die kus af met julle te kommunikeer.
Latest comments on Carltonville Airport
[Write a new comment.]
Jislaaik jy is 'n onsensitiewe doos. Dom ook nog.
Maak seker van jou feite voor jy iets post.
Johannesburg Skydiving Cemetry - JSC -
Is die veld gesoneer vir 'n krematorium/begraafplaas?, dit is dan immers die gebruiksaanwending. Laat die selfmoordgevalle asb tog net probeer om op JSC se perseeltjie te val- vergemaklik die opruiming soveel.
PS: Verkieslik op teer, dan kan die oorblyfsels van dieselkes met 'n hoëdruk wasser afgespuit word!!!!!
Ek sien julle deel voor die voet "life memebrships" uit, is dit gewoonlik minder as 'n jaar??????.
O, voordat ek vergeet sal u so gaaf wees om my te voosien van die persoonlike besonderhede van julle mees aktiewe springers, sou graag lewensdekking op hulle wou neem met myself as die begunstigde!!! Ek was so spyt
dat ek die Tonto en die Rob Taylor boerpotte gemis het !! Sal nogal daarvan hou om van die kus af met julle te kommunikeer.
Groete tot volgende keer
t
Geraasbesoedeling en Lugbesoedeling!!
Boikot Gladiator Security and ZS-BLU owners / pilots.
Tonto en nog dooies, wees gewaarsku, daai PAC gaan val - Pottie se Totti
[More comments...]